In partnership with

Welkom by Dik Wors!

Vinnige glimlaggies bring sonskyn vir die week!

Want lekker lag kos niks. 👇

Tired Manic Monday GIF by Nebraska Humane Society

Smart starts here.

You don't have to read everything — just the right thing. 1440's daily newsletter distills the day's biggest stories from 100+ sources into one quick, 5-minute read. It's the fastest way to stay sharp, sound informed, and actually understand what's happening in the world. Join 4.5 million readers who start their day the smart way.

Laat daar lag wees!

"Mamma, wat doen die ooievaar nadat hy 'n baba afgelewer het?" vra 'n klein seuntjie en sy ma antwoord:

"Hy sit en poep heeltyd op die rusbank voor die TV, terwyl hy sport kyk en bier drink."

Twee spietkops staan met 'n hond buite 'n kroeg en 'n dronkie kom uit.

Hy lig die hond se stert, skud sy kop en loop aan. Net daarna kom nog 'n dronkie en doen presies dieselfde.

Toe hulle wil weet waarom hy dit doen, sê hy:

"Die kroegman het gesê hier buite staan 'n hond met twee poepholle."

"Waarom druk mamma altyd geld voor by mamma se bors in?" wil die seuntjie weet en sy sê:

"Ek steek dit weg vir jou pa, my kind."

Seuntjie: "Pasop, hy weet van daai plek. Dis die eerste waar hy soek as hy my baby sitter gaan aflaai."

Terwyl Anna een Maandagoggend skarrel om haar vullisdrom op die sypaadjie te kry voordat die vulliswa verby is, gewaar sy haar buurvrou met 'n sigaret in die mond, besig om die tuin nat te spuit.

"Betta, is jou vullis al uit?" skree sy oor die heining en Betta antwoord:

"Nee jong, die bliksem slaap nog sy roes af. Hy gaan alweer nie vandag werk toe nie."

Terwyl 'n man op 'n donker nag deur 'n begraafplaas loop, hoor hy 'n getik.

Baie bang loop hy al vinniger, maar dit word al harder. Juis toe hy besef dat hy in die rigting van die geluid loop, sien hy die figuur van 'n man wat met 'n hamer en beitel op 'n grafsteen tik-tik.

Uiters verlig sê hy: "Sjoe, jy't my darem nou baie benoud gehad. Waarom werk jy so laat?" en die figuur antwoord:

"Hulle het my naam verkeerd gespel."

Free HD Movies to your inbox 🎬👇

KASIFLIX

KASIFLIX

Free movies delivered to your inbox!

Shopping Add To Cart GIF by DrSquatch

Gif by DrSquatchSoapCo on Giphy

Your Boss Will Think You’re an Ecom Genius

Optimizing for growth? Go-to-Millions is Ari Murray’s ecommerce newsletter packed with proven tactics, creative that converts, and real operator insights—from product strategy to paid media. No mushy strategy. Just what’s working. Subscribe free for weekly ideas that drive revenue.

Tired Good Morning GIF by Sealed With A GIF

Experts say to ditch your old cutting boards, here’s why

Your old plastic and wood cutting boards could be making you sick from microplastics, toxic mold, and hidden bacteria. Here’s the hottest-selling upgrade.

Het jy laas week se Dik Worse gemis? Braai hulle nou!

Dik Wors se nuwe Nuusbrief Argief is ons storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇

Sterkte vir die week vorentoe!

Jy kan, want jy praat Afrikaans! 💪

Help om ons taal te beskerm en te laat voortleef.

Deel die gratis lag op WhatsApp 👇

Dik Wors Gratis Boek
Dik Wors Gratis Boek
111 Lekker Afrikaanse Grappe en Stuitige Vertellings reguit na jou inbox. Gryp 'n Dik Wors, want lekker lag kos niks!
$0.00 usd

Onthou altyd dat 👇

Lekker lag, kos niks!

Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors