Sponsored by

Welkom by Dik Wors!

Steek weg jou tandeborsel voor jy skoor soek by die huis…

Want lekker lag kos niks. 👇

Puss In Boots Drinking GIF

Unify Your Teams and Tech Stack With HubSpot

Connect your customer data, teams, and tools without the hassle of complex integrations or lengthy setups. One easy platform gives marketing, sales, and service teams a unified customer view and the tools to turn it into growth.

Why HubSpot and what's new
• Generate leads and automate marketing with Marketing Hub
• Build your pipeline and close more deals with Sales Hub
• Scale customer support and drive retention with Service Hub
• Keep customer data clean, connected, and actionable with one, unified platform

Join 306,000+ in over 135 countries using HubSpot to grow their businesses.

See what a more connected approach to growth can do for you and your team. Get setup quickly and start checking off your hardest tasks.

Laat daar lag wees!

Toe Kallie se kollegas wil weet waarom hy ‘n blou oog by die huis gekry het, sê hy:

“My vrou het die tuimeldroër die skuld gegee vir haar klere wat nie meer pas nie. Ek vra toe of sy seker is dis nie die yskas se skuld nie.”

“Hoe berei julle jul hoender voor?” wil ‘n vrou by die jong Kaapse kelner in ‘n fancy restaurant weet en hy antwoord:

“Niks besonders of ‘n gedoekies-omdraai nie, Mevrou. Ons vertel onse kiepies reguit dat hulle gaan vrek.”

Jaco vertel sy pelle van sy besoek aan die akwarium en sluit af:

“Eintlik is ek ‘n bietjie teleurgesteld, want toe ek vir die gids vra of visse ook snags slaap, sê sy dat sy nie sal kan sê nie, want sy werk nie nagskof nie.”

Gammat en Gatiep kuier lekker in die tavern. Op pad terug huis toe klim hulle op ‘n double decker-bus en Gatiep gaan reguit na die boonste dek. Die bus het skaars begin ry, toe is hy asvaal geskrik terug onder en sê vir Gammat:

“Wat ook al ons doen, ons ry onder. Hulle sal mens verongeluk daarbo. Daar is dan nie eens ‘n drywer nie.”

Daar het ‘n oulike supermark op ons dorp oopgemaak. By die melkprodukte hoor en ruik jy die koeie. So ook met hoenders, daar by die rak met eiers. Selfs by die groente- en vrugterakke kan jy die vars reuk van klam grond en ander geure waarneem.

Opmerklik is dat die ry leeg is, daar waar hulle die toiletpapier aanhou.

“Ai my vrou, ek’s jammer dat ek netnou met jou rusie gemaak het,” sê manlief toe dit lyk of vroulief nie meer kwaad is nie ... “maar waarheen verdwyn jy elke keer as dit gebeur?”

Vroulief: “Ek gaan na die badkamer.”

“Nou wat gaan doen jy daar?” wil hy weet en sy antwoord:

“Ek maak die toilet skoon met jou tandeborsel.”

Big Igloo GIF

Your fall escape awaits

Mountain air, city lights or somewhere new? There's still time to make your fall plans take flight with Alaska Airlines. See the fall foliage in Boston, sip cider in Seattle, or swap your flannel for a swimsuit and head to Hawai'i.

Subject to availability. Terms and conditions apply.

GRATIS HD Blou Maandag gatskoppers! 🎬

Hierdie flieks sit die DIK in Dik Wors. 👇

Tired of news that feels like noise?

Every day, 4.5 million readers turn to 1440 for their factual news fix. We sift through 100+ sources to bring you a complete summary of politics, global events, business, and culture — all in a brief 5-minute email. No spin. No slant. Just clarity.

Baby Monday GIF

Het jy laas week se Dik Worse gemis? Braai hulle nou!

Dik Wors se nuwe Nuusbrief Argief is ons storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇

Sterkte vir die week vorentoe!

Jy kan, want jy praat Afrikaans! 💪

Help om ons taal te beskerm en te laat voortleef.

Deel die gratis lag op WhatsApp 👇

Dik Wors Gratis Boek
Dik Wors Gratis Boek
111 Lekker Afrikaanse Grappe en Stuitige Vertellings reguit na jou inbox. Gryp 'n Dik Wors, want lekker lag kos niks!
$0.00 usd

Onthou altyd dat 👇

Lekker lag, kos niks!

Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors