
Welkom by Dik Wors!
Dik wors of dik bek op blou Maandag?
Ons loods βn nuwe Maandag publikasie met βn vinnige paar k@khuis kortes om die week met βn vars gesindheid te begin.
Kap βit blou, of kap βit flou! π

Stop losing deals you should be winning.
Bad leads. Slow deals. Objections you didn't see coming.
That's not a sales problem. You're selling to the wrong people.
Most founders never stop to define exactly who their product is actually for. So they pitch everyone, convert few, and wonder why the funnel's broken.
HubSpot for Startups built a free tool that fixes the root cause in 2 minutes. Paste your URL, answer a few quick questions, and get a clear profile of your best-fit customer.
Laat daar lag wees!
βn Jong kannibaal en sy pa stap deur die dorp. βn Netjiese blondine met βn stywe broekie glip by die gym se deur uit en stap so βeenetjie vir jou, eenetjie vir myβ voor hulle op die sypaadjie af.
"Jislaaik, Pa! Hierdie vroumens het baie lekker boude⦠Kom ons eet haar."
Pa: "Nee, my seun. Ons vat haar huis toe, dan eet ons jou maβ¦"
Toe die juffrou vra watter materiaal hulle sal kies as hulle 1 kilogram verniet kan kry, sΓͺ Jannie goud, want dan kan hy dit verkoop en 'n Porsche koop.
Sannie sΓͺ toe platinum is duurder, dus sal sy 'n Ferrari kan koop.
Toe sΓͺ klein Koos:
"Dan vat ek eerder silikoon! My suster het dit in haar tiete gesit en van daai dag af moet juffrou die klomp duur karre sien wat alewig voor haar huis staan."
βJislaaik, om 'n rugbytoets te speel wat Saterdag begin en eers Sondag eindig, maak jou seker vrek moeg. Ons kan rΓͺrig trots wees op die Bokke se wen in Baltimore!β
Ongeduldige baas: "Vir wat is jy so stadig? Jy werk stadig, jy loop stadig, en jy praat selfs stadig. Is daar iets wat jy vinnig kan doen?"
Werker: "Ek raak hom die baie vinnig moeg, meneer."
My niggie, Marie Scheepers, is 'n onderwyseres by 'n voorbereidingskool.
Een oggend bring een van die kleintjies vir haar 'n prent, wat sy by die huis van haar juffrou geteken het, daardie tipiese kindertuinprente wat met groot sorg geteken is.
Die son, die blou lug en die groen gras waarop die stokkiesprentjuffrou in 'n geblomde rokkie verskyn.
Onderaan staan in kinderhandskrif: "Ek is baaia liev fir jifrou Skeerpis."

Daily news for curious minds.
Be the smartest person in the room. 1440 navigates 100+ sources to deliver a comprehensive, unbiased news roundup β politics, business, culture, and more β in a quick, 5-minute read. Completely free, completely factual.

Your Boss Will Think Youβre an Ecom Genius
Optimizing for growth? Go-to-Millions is Ari Murrayβs ecommerce newsletter packed with proven tactics, creative that converts, and real operator insightsβfrom product strategy to paid media. No mushy strategy. Just whatβs working. Subscribe free for weekly ideas that drive revenue.

Het jy laas week se Dik Worse gemis? Braai hulle nou!
Dik Wors se nuwe Nuusbrief Argief is ons storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! π
Sterkte vir die week vorentoe!
Jy kan, want jy praat Afrikaans! πͺ
Help om ons taal te beskerm en te laat voortleef.
Deel die gratis lag op WhatsApp π


Onthou altyd dat π
Lekker lag, kos niks!
Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors





