
Welkom by Dik Wors!
Side step die skop wat kom…
Want lekker lag kos niks. 👇

Two days of free email tactics, starting Nov 12
GURU kicks off Nov 12. Join the 29,000+ marketers who showed up last year, 100% free and virtual.
GURU Conference, powered by Constant Contact, is back November 12–13. It's 100% virtual and 100% free, and it's packed with tactics you can use right away on newsletters, deliverability, design trends, AI, and what NOT to do with email.
What to expect:
Speakers including Molly Ringwald, Dan Levy, Amy Porterfield, Frank Vella + more
Sessions from world-class marketers at top brands
Networking every day
DJs, world-record breaking, and an alarming amount of rom-com fun!
Last year, 29,000+ marketers joined us. This year is even bigger, and spots are limited.
Laat daar lag wees! 💖
‘n Blondine van die platteland gaan werk in die stad.
Meeste van haar kollegas praat slegs Engels en almal het iewers ‘n tattoo.
Om darem ‘with it’ te wees, wil sy op hul WhatsApp groep weet of dit seer is om ‘n tattoo te kry. Iemand antwoord in Engels:
“Depends on the area.”
En sy reageer met:
“Ek bly tans in Parow, maar trek einde vannie maand na Milnerton.”
‘n Vrou pak haar inkopies by die supermark uit haar trollie, sodat die kassier dit kan oplui.
Daar is geen familiegrootte of ‘super size’ items by haar inkopies nie.
Gatiep is lekker vuurwarm so helder oor dag.
Hy wieg heen en weer agter haar in die ry en sê:
“Ek wed djou, djy is ‘single’.”
Verbaas antwoord sy:
“Ja, ek is, maar hoe’t jy geweet, kon jy dit aan my inkopies sien?”
“Nee… is om jy so lelik soos die nag in ‘n kas is…”

Gold at $10,000? Here's the math.

Gold Would Sit near $10,000 at the 1980 Ratio
M2 money supply hit a record $23.2 trillion in June. At its 2011 ratio to M2, gold would sit near $4,500, about where it trades now. At the 1980 ratio, it would sit near $10,000.
Our research team's free report explains both anchors.
‘n Britse joernalis besoek Koeweit ‘n paar jaar nadat hy daar oor die oorlog verslag gedoen het.
Hy merk dadelik die sosiale verandering.
Destyds kon vroue slegs agter hul mans loop en nie nader as 5 treë van hulle af nie.
Nou loop hulle voor, met die mans 20 treë agter hulle.
Onmiddellik wil hy weet hoe dit moontlik is dat ‘tradisie’ so gou kan verander en toe hy vir ‘n straatsmous vra, kry hy die antwoord:
“Landmyne…”
3 tjommies sit in die kraamsaal en wag dat elk se eersteling gebore word.
‘n Verpleegster kom uit en sê vir Gatiep dat hy ‘n tweeling ryker is.
Ewe trots wonder hy hardop:
“Daai kan dalk wees omdat ek vir Twinsavers werk.”
Toe Abdulla hoor syne is ‘n drieling, sê hy:
“Dalk is dit omdat ek by Three in One Oil werk.”
Dis toe dat Gammat opvlieg met:
“Oh f*k, ek werk dan by Seven/Eleven!

The Mineral Everyone Forgets Until Their Driveway Freezes Over
Most people couldn't tell you what scandium is for, but everyone knows what happens when roads go unsalted. North America keeps running short, and Atlas Salt (TSXV: SALT) is building a shovel-ready mine in Newfoundland, three days by ship from Boston, with C$188 million in projected yearly free cash flow.
GRATIS HD Blou Maandag gatskoppers! 🎬
Jou GRATIS kyk link en download link word onmiddelik afgelewer per epos.
Hierdie flieks sit die DIK in Dik Wors. 👇

Het jy laas week se Dik Worse gemis? Braai hulle nou!
Dik Wors se nuwe Nuusbrief Argief is ons storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇
Sterkte vir die week vorentoe!
Jy kan, want jy praat Afrikaans! 💪
Help om ons taal te beskerm en te laat voortleef.
Deel die gratis lag op WhatsApp 👇

Onthou altyd dat 👇
Lekker lag, kos niks!
Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors









