In partnership with

Welkom by Dik Wors!

Staan maar met jou hande in jou sakke soos Koos…

Want lekker lag kos niks. 👇

Tired Bugs Bunny GIF

The best in influencer marketing. Pull up a chair.

Consider this a personal invitation to the Return on Influence Festival '26. A full day of influencer marketing, with the people running some of the best programs in the world.

On the lineup:

  • Zaria Parvez, DoorDash

  • Elfried Samba, Butterfly Effect

  • Meredith Dieh, goodwipes

  • Lucy King, Hormbles Chormbles

  • Maya Shaff, ŌURA

  • Georgia Humphries, Stanley 1913

  • Leah Walker, Adobe

  • and many more

It's free, it's online, and you'll take away something you can apply to your job the very next day. (Or the day after. We're not your boss.)

October 21, 2026, 10 am – 5 pm ET.

Laat daar lag wees!

“Waarom is jy afgedank?” vra Koos se buurman en hy sê:

“Jaloesie, ou buurman, pure f***n jaloesie! Daai voorman van ons is mos bang die ander ouens dink ek is die voorman as ek ook met my hande in my broeksakke staan.”

Professor:

“Beskryf so kort as moontlik die verskil tussen ‘n man en ‘n vrou, sonder om na fisiese verskille te verwys.”

Student:

“Vrouens probeer om soveel moontlik by slegs een man te kry, terwyl mans probeer slegs een ding by soveel as moontlik vroue te kry.”

Twee omies sit in die ouetehuis en bekla hul lot teenoor mekaar. As eeb sê hy hoor nie meer so goed nie, dan vertel die ander weer dat sy eeb nier onlangs verwyder is. Skielik slaan Eskom hulle met beurtkrag en die een sê:

“Daar kak altwee my oë nou gelyktydig.”

Onderwyser:

“As ek 2 sakke hier voor my neersit, 1 vol wysheid en 1 vol geld, en sê dat jy 1 vir jou moet kies, watter sak sal jy kies?”

Janneman:

“Die sak vol geld,” en die onnie sê:

“Net soos ek gedink het, ek sou weer die sak vol wysheid kies.”

Janneman:

“Ek het dit verwag, almal kies mos dit wat hy nie het nie.”

‘n Ou tante loop al singend in die straat:

“Twenty One Today, Twenty One Today ...” en ‘n skollie wat van voor kom, sê vir haar:

“Shut up, jou ou heks. Jy sal 21 nie weer sien nie. Dan kom steel jy nog ander mense se suurstof met jou gesingery.”

Die tante haak af en slaan hom net daar katswink met haar kierie, voordat sy al singende verder stap:

“Twenty Two Today, lala, lala, la ...”

Tv Show Alf GIF by Laff

Daily news for curious minds.

Be the smartest person in the room. 1440 navigates 100+ sources to deliver a comprehensive, unbiased news roundup — politics, business, culture, and more — in a quick, 5-minute read. Completely free, completely factual.

GRATIS HD Blou Maandag gatskoppers! 🎬

Hierdie flieks sit die DIK in Dik Wors. 👇

Super Bowl Monday GIF by State Farm

Het jy laas week se Dik Worse gemis? Braai hulle nou!

Dik Wors se nuwe Nuusbrief Argief is ons storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇

Sterkte vir die week vorentoe!

Jy kan, want jy praat Afrikaans! 💪

Help om ons taal te beskerm en te laat voortleef.

Deel die gratis lag op WhatsApp 👇

Dik Wors Gratis Boek
Dik Wors Gratis Boek
111 Lekker Afrikaanse Grappe en Stuitige Vertellings reguit na jou inbox. Gryp 'n Dik Wors, want lekker lag kos niks!
$0.00 usd

Onthou altyd dat 👇

Lekker lag, kos niks!

Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors