
Welkom by Dik Wors!
Kyk na vandag soos die blou ou…
Want lekker lag kos niks. 👇

Fall’s best destinations are waiting
Mountain air, city lights or somewhere new? There's still time to make your fall plans take flight with Alaska Airlines. With hundreds of destinations, you can celebrate autumn to the fullest. See the fall foliage in Boston, sip cider in Seattle, or swap your flannel for a swimsuit and head to Hawai‘i.
With nonstop routes to over 100 cities across North America and beyond, getting to your fall destination is easier than ever. Whether you're chasing changing leaves or year-round sunshine, Alaska’s growing network means more ways to reach where autumn is calling.
Fares at great prices, so it's easier than ever to say ‘yes’ to a getaway before the season's gone.
Subject to availability. Terms and conditions apply.
Laat daar lag wees!
“Wat’s die vinnigste om hiervandaan by die rugby uit te kom?” wil 2 Blou Bul supporters by Gammat weet toe hulle by Tops uitkom, en hy vra:
“Ry julle, of loop julle?”
“Ons ry, natuurlik,” kom die antwoord en Gammat sê:
“Ek dink daai sal die vinnigste wees.”
“Waar kry djy daai ‘grand’ horlosie?” wil Meraai weet en Gatiep antwoord:
“Nei, ek’t hom mos inne ‘race’ gewen, verstaan djy.”
“Nou wie het almal in daai ‘race’ gehol?” is die volgende vraag.
Gatiep:
“Daar was 4 van ons, dit was mos nou ekke, dan die 2 poliesmanne en dan was daar ook die ‘owner.’”
Koos sit met ‘n lekker dubbel en Coke en ontspan in die sitkamer van die hotel waar hy tuisgaan. Hy word oor die interkom na ontvangs geroep.
Haastig skryf hy agterop ‘n leë sigaretboksie: “Ek het in hierdie glas gespoeg” en los dit langs sy dop.
Toe hy ‘n paar minute later terugkeer, staan daar onderaan sy nota geskryf:
“Ek ook.”

Daily news for curious minds.
Be the smartest person in the room. 1440 navigates 100+ sources to deliver a comprehensive, unbiased news roundup — politics, business, culture, and more — in a quick, 5-minute read. Completely free, completely factual.
In vele lande oorsee doen vroue die werk wat tradisioneel hier in ons land deur mans gedoen word. Toe ‘n Suid-Afrikaanse egpaar emigreer, kry hulle ‘n kontrakteur om hul nuwe tuiste se tuin uit te lê.
Terwyl hy daarmee besig is, hoor hulle kort-kort:
“Groenkant bo!”
Toe hulle hom op ‘n stadium vra wat dit beteken, antwoord hy:
“Ek het 2 blondines in die span wat die grasperk se sooie lê.”
Nadat ‘n wiskundige met ‘n toekenning vereer is, wil ‘n joernalis by hom weet waarom hy nooit getrou het nie en hy antwoord:
“Omdat vroue wiskundige probleme bring. Hulle minus, oftewel verminder, jou geld en vermeerder, oftewel plus, jou probleme.
Hulle verdeel jou vriende en vermenigvuldig jou vyande.
Die naaste aan die regte antwoord wat ek toe kry, is gelyk aan…” 👇


Nvidia Is Worth Nearly 19 Times Every Silver Miner Combined
The whole silver mining industry is valued at about $0.29 trillion. Nvidia alone is worth $5.41 trillion. That's why modest inflows can send silver stocks sharply higher. Our research team's free report explains how the silver market really moves, and where the opportunity is now.
GRATIS HD Blou Maandag gatskoppers! 🎬
Jou GRATIS kyk link en download link word onmiddelik afgelewer per epos.
Hierdie flieks sit die DIK in Dik Wors. 👇

Het jy laas week se Dik Worse gemis? Braai hulle nou!
Dik Wors se nuwe Nuusbrief Argief is ons storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇
Sterkte vir die week vorentoe!
Jy kan, want jy praat Afrikaans! 💪
Help om ons taal te beskerm en te laat voortleef.
Deel die gratis lag op WhatsApp 👇

Onthou altyd dat 👇
Lekker lag, kos niks!
Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors








