In partnership with

Welkom by Dik Wors 2.0!

Introducing Fair Game from Vanity Fair

Join Mark Guiducci for a series of wide-ranging conversations with cultural leaders from the worlds of Hollywood, Politics, Style, Silicon Valley, and beyond. 

On every episode, Vanity Fair pulls back the curtain on how some of the most interesting and powerful minds in our society work – and where they see us going. On Fair Game from Vanity Fair, no subject is off limits.

Laat daar lag wees ⚡

“Meneer, ek soek ‘n job,” vra die boemelaar en die priester sê…

The Face Cream Proven to Boost Collagen by 28%*

As we age, our skin naturally loses collagen, elastin, hyaluronic acid, and barrier integrity. Powered by their age-reversing OS-01 Peptide™, OneSkin’s new OS-01 FACE RICH CREAM helps rebuild the structure that holds moisture in—delivering deep, lasting hydration and visible firmness, for resilient skin that keeps up with you.

“Waarom trap jy die onskuldige ou slakkie dood?!” wil ‘n kwaai antie weet by die munisipale werker.

‘n Ginekoloog vra vir ‘n vrou of sy wil hê dat die baba se pa tydens die geboorte moet bystaan…

Tydens ‘n meningsverskil by ete vra die man of sy vrou vir hom kan sê wat die verskil tussen ‘n mes en ‘n vrou is.

Sy antwoord dat sy nie weet nie en hy sê…

“Waarom bêre jy die suiker in jou koskas binne in ‘n houer waarop daar Sout staan?” wil ‘n blondie se maat by haar weet.

Confused Threes Company GIF by MOODMAN
Work Laptop GIF by @ICT_MrP

Free email without sacrificing your privacy

Gmail tracks you. Proton doesn’t. Get private email that puts your data — and your privacy — first.

KASIFLIX

KASIFLIX

Free movies delivered to your inbox!

Burt is ‘n ware Amerikaanse “trucker”, ‘n alleenloper sonder kind of kraai.

Met sy “18 Wheeler” deurkruis hy die land en het oor die jare die meeste “truckstops” leer ken.

Op ‘n dag parkeer hy by Nancy’s vir ‘n koue bier en ‘n burger.

Terwyl hy eet, kom drie bebaarde kêrels daar aan.

Onmiddellik raak almal stil en dis duidelik dat hulle molesmakers is.

Die grootste een stap reg op Burt af en druk ‘n sigaret in sy bord dood.

Dan ruk hy hom aan die skouer tot in die paadjie langs die tafel en sê:

“Voertsek ouballie, ons wil hier sit,” waarop Burt sonder ‘n woord 10 dollar op die toonbank plaas en na buite loop.

Die boelie se maats wil hulle doodlag en omdat daar nog ‘n paar drywers sit en eet, soek hulle hardop skoor:

“Julle dink mos as jy ‘n trok kan bestuur, maak dit ‘n man van jou.

Meeste van hulle ken nie die verskil tussen ‘n trok se voorkant of agterkant nie.

Ek wonder of daai sissie wat nou hier uit is, ooit ‘n lisensie het.”

Toe oom At en tant Hessie na aftrede op die dorp gaan bly, het hul kinders nog elke Kersfees huis toe gekom.

Mettertyd het hierdie besoeke egter minder geword en die egpaar was die vorige twee Kersgetye alleen by die huis.

4 aande voor Kersfees sit hulle voor die televisie.

Tant Hessie sug en sê:

“Ai Pa, ek het nog niks van die kinders gehoor nie.

Dit lyk of hulle hierdie jaar ook nie gaan kom nie.”

Oom At sit sy hand vertroostend op haar arm, voor hy opstaan om kamtig badkamer toe te gaan.

Hy loop egter na die telefoon en bel sy oudste seun:

“Tewis, dis pa. Ek praat sag, want ek het nog niks vir jou ma gesê nie.

Môre gaan sien ek die prokureur.

Ek skei haar, want ek kan dit nie meer langer wegsteek dat ek haar nie kan verdra nie.

As die oudste kind wil ek vra dat jy asseblief vir Adriaan en Katryn sal inlig.

Totsiens my seun,” en hy sit die foon neer.

Oom At het skaars 5 minute gesit, toe lui die telefoon.

Dis Katryn en sy is omtrent in trane:

“Pappa, wat gaan by die huis aan?

Wat is dit wat Tewis sê van ‘n geskeiery?

Hoekom hoor ek dit nou eers?

Doen my net een guns, pappa, moet niks doen voor ons almal daar is nie.

Ek bel julle sodra ons ry.

Adriaan en Tewis doen ook so.

Belowe net:

Pa wag tot ons daar is.

Lief vir julle. Soentjies vir mamma.”

Toe hy terug is, vra tant Hessie wie dit was en hy sê met ‘n groot glimlag:

“Katryn stuur groete…”

Die Dik Worsmasjien

Dik Wors se Nuusbrief Argief is die storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇

Dis dit, en daai is daai vir hierdie week.

Gooi ‘n lekker koue en braai ‘n dik wors hierdie Vrydag.

As dit ‘n dun worsie is, gebruik jou verbeelding…

Deel ons gratis boek op WhatsApp 👇

Dik Wors Gratis Boek
Dik Wors Gratis Boek
111 Lekker Afrikaanse Grappe en Stuitige Vertellings reguit na jou inbox. Gryp 'n Dik Wors, want lekker lag kos niks!
$0.00 usd

Lekker naweek, en onthou altyd dat…

Lekker lag, kos niks!

Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors