
Welkom by Dik Wors 2.0!
Turn off the noise. Read 1440.
Cable news runs on fear-mongering, political panic and screaming headlines. 1440's daily newsletter gives you:
Just the news, from 100+ sources
No agendas, no spin
Room to form your own opinion
A five-minute read, 100% free
Join 4+ million readers today.
Laat daar lag wees ⚡
Fritz en Nico vat ‘n break na hulle by die stemlokaal was, maar hulle vat nie Kit Kats nie.
Nico sê: “Dis bedompig. As ek reën ruik, kom daar gewoonlik ‘n storm…”
Fritz sê:

Why Your Moisturizer Stops Working
As we age, our skin naturally loses collagen, elastin, hyaluronic acid, and barrier integrity. Powered by their age-reversing OS-01 Peptide™, OneSkin’s new OS-01 FACE RICH CREAM helps rebuild the structure that holds moisture in—delivering deep, lasting hydration and visible firmness, for resilient skin that keeps up with you.
Gatiep is al weer in die hof vir dronk op straat.
Die landdros sê:
“Meneer Galant, het ek jou nie die vorige keer gewaarsku dat ek jou nie weer in hierdie hof wil sien nie?”

Moeg geploeg sit Willem en Klaas in die pub na ‘n lang dag.
Altwee se vrouens is kwaad vir hulle.
Willem sê:
“Ek sal nooit ‘n vroumens verstaan nie. As jy belowe het om iets reg te maak…”

“Meraai sal dit nie glo nie,” dink Gatiep.
“Vandag is ‘n anderste dag innie Kaap.
Eers tel ek ‘n hoed vol geld oppie pavement op…”


Giphy
Two days of free email tactics, starting Nov 12
Two full days of email marketing tips and trends, powered by Constant Contact. Famous keynotes (Molly Ringwald, Dan Levy, Amy Porterfield!), DJs, world-record breaking, rom-com fun, and networking.
100% Free & Virtual
29,000+ Marketers Joined Last Year
November 12th & 13th
Toe Floors een nag lekker getrek by die huis kom, weier sy vrou om oop te maak.
Na ‘n lang gestryery sê hy:
“Jy weet ek kan nie swem nie.
Vertel jy maar vir die mense waarom ek verdrink het.
Ek spring sommer in die swembad,” en kaplaks, gooi hy ‘n tuinstoel in die swembad.
Daar is ‘n kort stilte.
Dan vlieg die deur oop.
Terwyl sy vrou na die swembad hardloop, glip Floors in en sluit die deur agter hom.
Kort daarna hamer sy bemoerde vrou teen die deur en sê:
“Maak oop jou dronk vark, of ek skreeu die bure wakker!”

Deel KASIFLIX met vriende op WhatsApp!
Website 👇
Deel direk op WhatsApp👇
Die lugwaardin merk op dat een passasier in die vliegtuig bewend sit en naels kou.
Sy loop na hom en vra of sy vir hom ‘n whisky kan bring sodat hy kan kalmeer.
Hy knik sy kop en toe sy dit bring, slaan hy dit met een teug weg.
Op haar vraag of hy nog enetjie wil hê, knik hy weer instemmend en weer slaan hy die dop met een teug weg.
Toe die lugwaardin ‘n paar minute later weer by die kêrel kom, vind sy hom huilend en natgesweet, terwyl hy nog erger bewe.
Besorg buk sy oor hom en sê:
“Ai meneer, ek het nog nooit gesien dat iemand so ‘n verskriklike vrees vir vlieg het nie.
Kan ek vir jou nog ‘n whisky bring?” en die ou snik hartverskeurend:
“Ek is nie bang nie…”

Echbert van Rensburg was ‘n baie eksentrieke man.
Toe sy drie seuns op hoërskool is, roep hy hulle byeen.
Waarom hy dit gedoen het, wonder almal vandag nog, want hy sê vir hulle:
“As julle pa is dit my plig om te sorg dat julle ‘n geleerdheid kry.
Ek doen dit met plesier, maar het een voorwaarde.
Wanneer ek die dag sterf, moet elkeen R1000 in my kis plaas.”
Jare daarna kom Echbert te sterwe en sy drie seuns, wat nou aldrie gegradueerdes is, eerbiedig sy versoek.
Voordat sy kis toegemaak word, plaas die oudste seun, wat ‘n argitek is, 10 x R100 note op sy bors.
Daarna doen die middelste seun, wat ‘n ingenieur geword het, ook dieselfde.
Die jongste seun is ‘n prokureur en hy skryf ‘n R3000 kontanttjek uit…

Die Dik Worsmasjien
Dik Wors se Nuusbrief Argief is die storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇
Dik Wors nominasie vir GRAP VAN DIE JAAR! 🤣👇

Dis dit, en daai is daai vir hierdie Klein Saterdag.
Maak seker jou gat kom by die stemlokaal uit.
Die res van die dag is daar vir uitspan en dik wors braai saam met mense wat saakmaak.
Deel ons gratis boek op WhatsApp 👇

Stem jy saam dat 👇
Lekker lag, kos niks?
Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors









