
Welkom by Dik Wors 2.0!
Let’s Have an Honest Conversation About Breasts

Breasts are among the most talked about and medically researched parts of the human body, yet many of us are embarrassed to discuss our breast health openly.
Allure Perspectives, a new podcast hosted by Allure editor-in-chief Jessica Cruel, spends its first season exploring how breasts intersect with beauty, health, identity, sexuality, and culture. Episodes feature Olivia Munn on the test she says to take even if your mammogram is clear, sex educator Ericka Hart on reclaiming her body after breast cancer, and a Beverly Hills surgeon on why GLP-1s are driving a surge in breast lifts. All episodes available now.
Laat daar lag wees ⚡
“Ek hou nie van my skoonma nie,” sê die mensvreter vir sy tjommie.

“Dis darem gaaf van Meneer om die hele gesin op safari te neem,” sê die wildbewaarder.
“Ek was drie jaar gelede in die wildtuin en toe raak my vrou swanger,” sê Jan.
“Twee jaar gelede, en verlede jaar was dit weer so...

Two days of free email tactics, starting Nov 12
Two full days of email marketing tips and trends, powered by Constant Contact. Famous keynotes (Molly Ringwald, Dan Levy, Amy Porterfield!), DJs, world-record breaking, rom-com fun, and networking.
100% Free & Virtual
29,000+ Marketers Joined Last Year
November 12th & 13th
“As jy ooit geld aan ‘n vriend leen, onthou om hom ‘n drukkie te gee,” is oupa se raad aan sy kleinseuns en hulle wil weet waarom.

Magriet werk as kroegmeisie op ‘n plattelandse dorpie.
‘n Engelsman kom sit by die toonbank en vra:
“Can I see the menu, please?”

The Missing Piece in Your Weight Loss Journey
GLP-1s have transformed weight loss. But while you’re celebrating your progress, you may also notice changes to your skin, like volume loss and sagging. OneSkin’s OS-01 BODY MOISTURIZER is built to support skin resilience during GLP-1 use—smoothing skin, strengthening the barrier, and boosting resilience with the OS-01 Peptide™.
Koos se vrou is baie moerig toe hy een Saterdag teen skemer eers tuiskom.
“Ek wou dorp toe, want jy’t vanoggend gesê jy gaan net vir ‘n halfdag visvang en kyk nou hoe laat is dit al.”


Ou Doempie werk al vandat hy 16 was op Groenkloof.
Hy het begin as plaasarbeider en het oor die jare gevorder tot assistentbestuurder van hierdie boerdery se vrugteafdeling.
Op ‘n dag moet hy dringend gif by die koöperasie gaan kry, maar toe hy na ‘n lang ruk nie terug is nie, bel die bestuurder hom.
Die gesprek verloop so:
“Doempie, waar is jy?
Die spuitpompe staan en wag dat jy die gif bring...”
“Meneer, op pad terug, daar spring ‘n vark voor die bakkie in.
Nou ek ry hom raak.
Sy kop sit vas by die radiator.
Die vark hy skreeu baie hard.
Ek weet nie wat ek moet doen nie...”
“Doempie, vat die 303 agter die bakkie se sitplek en skiet die vark.
Dan laai jy hom op die bakkie en bring hom saam.
Ons kan hier verder besluit, maar laat ons asseblief net eers die spuitpompe aan die gang kry.
Kyk eers dat die radiator nie seergekry het nie, hoor.
Ons wag net vir jou.”
Vyf minute later lui die bestuurder se foon.
“Meneer, ek het die dooie vark by die bakkie galaai…

Toe Charl en Karlien se dogtertjie, Carli, 2 jaar oud is, sê sy haar eerste woordjie, “Kokkie”, die naam van hul kokketiel.
Die volgende oggend lê Kokkie gevrek in sy hok.
Daardie aand roep sy vir Rooi Willie, hul gemmerkat, op sy naam.
Die volgende dag jaag ‘n hond vir Rooi Willie en ‘n kar ry hom dood.
Kort daarna sê Carli een aand “Oupa” en daardie nag sterf haar enigste oupa.
Charl begin vermoed dat sy dogter ‘n gawe het om voorbodes te “sien”, want die enigste drie woorde wat sy tot dusver gesê het, was name van dier en mens wat daarna die emmer geskop het.
Carli se vierde woord is “Pappa” en haar ouers is in ‘n “flat spin”, totdat Charl besluit om die sterk een te wees en hom voor te berei.
Hy kyk dat sy testament en polisse reg is.
Dan bel hy vriende en familie om ‘n laaste keer met hulle te praat.
Toe Carli later op sy skoot aan die slaap raak, bly sit die ouerpaar voor die TV en praat tot in die vroeë môreure, maar dan onderbreek die telefoon se gelui die egpaar se sagte gesprek.
Dis die buurvrou wat bel…

Die Dik Worsmasjien
Dik Wors se Nuusbrief Argief is die storie en stront praat stoorkamer waarop jy altyd kan staatmaak vir jou volgende braai of seremonie se vermaak! 👇

Dis dit, en daai is daai vir hierdie week.
Kort en kragtig met kleur soos ‘n pou se gatveer.
Deel ons gratis boek op WhatsApp 👇

Geniet Klein Saterdag met ‘n groot vuur, mense wat saakmaak, en ‘n lekker dik wors op die kole.
Onthou altyd dat 👇
Lekker lag, kos niks!
Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors








