In partnership with

As jy hierdie brief op ons website lees, of die epos is vir jou aagestuur, sluit GRATIS by die Dik Wors lekkerlag-gemeenskap aan!

Gryp ‘n GRATIS Dik Wors en forward gerus hierdie brief vir jou pelle, met of sonder ‘n sin vir humor, jou dominee, die buurman, jou loslies niggie, en daai suurgat skoonma! 👇

Welkom by Dik Wors!

“Ons hou net ‘n ou klein braaitjieâ€Ķ” het hy gesÊ.

“Net so een of twee doppiesâ€Ķ” het sy gesÊ.

Daaiâ€Ķ is more se storiesâ€Ķ

Vandag kan jy lekker uitspan met lange langs jou en ‘n dik wors op die kole.

Kom ons duik in! 👇

Vat ‘n JA / NEE $$$ skoot met enige iets van sport tot politiek, die mark en die weer!👇

The LA Mayor Market Ends June 2. The Odds Are Moving Now.

Karen Bass is at 68%. Spencer Pratt at 27%. Over $21 million is already trading on the Los Angeles Mayor race on Kalshi — and the prices are shifting every day as local news breaks. The window to get in before the consensus hardens is closing. The best prediction market trades happen before everyone agrees on the outcome. That moment is right now, before June 2. Peer-to-peer, no house, cash out anytime. Trade $10, get $10 free to start.

Trade responsibly.

So loop die kortes👇

Toe die dokter ‘n pasiÃŦnt meedeel dat hy ‘n gevorderde stadium van hondsdolheid het, gryp die man net daar ‘n pen en papier op die tafel en begin naarstigtelik skryfâ€Ķ sommer so dat die skuim op sy mondrand sit.

Die dokter vat so stappie terug en wil weet:

“Is dit jou testament wat jy daar opdateer?”

“Nee, dis ‘n dik lys van die bliksems wat ek wil byt!”

Jakes lÊ een aand sommer so op die vloer van hul slaapkamer en werk op sy laptop, terwyl sy vrou in die bed lÊ en Huisgenoot lees.

Die volgende oggend is die man se kop gaar van die laat werk, en hy verslaap effens. Soos blits is hy daar uit om betyds te wees vir werk, en vergeet sy laptop net daar op die vloerâ€Ķ.

Skoonma, wat by hulle kuier, is die dag daar in die kamer in om haar dogter se haardroÃŦr te leenâ€Ķ

Daardie aand toe Jakes tuiskom, sÊ sy vir hom:

“Jakobus, ek dink daar's fout met julle skaal. Toe ek my vanoggend weeg, vertel die ding vir my ek weeg R12 999â€Ķ”

Johannes werk al jare lank vir oom Gert op die plaas as sy voorman.

Elke keer as oom Gert iets nuuts koop, gee hy die ou een vir Johannes.

So het Johannes al baie smart klere oor die jare opgebou. Onder andere het hy twee kerkpakke en ‘n leer baadjie gekry.

Toe oom Gert die dag ‘n nuwe fiets koop, kry Joannes sy ou fiets.

Dan was daar oor die jare ook baie meubelstukke, maar die grootste geskenk was toe oom Gert ‘n nuwe TV koop en die vorige model vir Johannes gee.

So het die jare aangestap vir diÃĐ twee en hier in sy laat middeljare begin oom Gert se kliere pla en hy kry vir hom ‘n nuwe vrou.

En daai was die dag wat Johannes bedank hetâ€Ķ

Annemarie kom tuis na ‘n moerse inkopietog.

Haar arms is vol plastieksakke en twee groot potplante waar agter sy skaars sigbaar is.

Kallie, sit langbeen voor die TV met ‘n lang bier in die hand.

Dit was ‘n klein Saterdagâ€Ķ 👇

Fanie het lekker al van vroegdag saam met die manne in die kroeg gekuier.

Op pad huis toe moet hy dringend die roep van die natuur antwoord.

Dik gekettie slinger Fanie by ‘n Katolieke kerk in en kry ‘n bieghokkie wat oop is en hy gaan sit.

Die priester langsaan kug so twee keer om te wys dat hy daar is en dat ou Fanie maar kan bieg.

Na ‘n kort stilte kug die priester harder, maar steeds hoor by niemand wat bieg nie.

Dus klop hy toe maar teen die afskorting - Daai venstertjie wat lyk soos ‘n sifdeur.

Weer is daar geen reaksie nie en hierdie keer klop hy sommer kliphard.

Dis toe dat Fanie laat waai:

“Tough luck, partner... diÃĐ kant isshh ha’ ookie k@kpapier nie!”

Jan vra in die kroeg vir Piet of hy al sy nuwe bure ontmoet het en Piet antwoord:

“Jip, die man was die eerste oggend al by my.

Ons het vinnig pÊlle geraak.

Hy vermoed sy vrou het ‘n skelmpie en betaal my nou R500 per week om my oÃŦ oop te hou en hom dadelik in te lig.”

En hoor diÃĐ: Daai eerste middag stap sy vrou oor en sy betaal my nou R1 000 per week om te maak asof ek niks sien of weet nie.”

“Jislaaik... R1 500 per week vir boggerol!” sÊ Piet.

“Ek wens ek het sulke bure gehad.

Jy moet daai geitjie sien wat daar langs my bly.

Ek vra haar verlede week of ek haar strykyster kan gebruik en sy sÊ ja.

Toe ek omstap om dit te kry, sÊ sy dat ek dit daar by haar moet gebruik, want sy leen nie haar strykyster uit nie.

Gister bel sy my en vra of sy my mop kan gebruik.

Ek sÊ toe ja en toe sy aanklop om dit te kry, sÊ ek dat sy dit sommer net daar by my moet gerbuikâ€Ķ”

Piet vat ‘n lekker sluk van sy dopâ€Ķ

“Ek leen mos nie my mop uit nie...”

Jan bestel nog ‘n rondte en betaal met ‘n stewige rol kontant uit sy gatsak.

“Daai’s niks, ou Pietmanâ€Ķ

Tant Sannie en tannie Magriet is vir jare al buurvroue en beste vriendinne.

Toe hulle kort na mekaar hul eggenote verloor, het hulle vriendskap gegroei en die twee het alles saam gedoen, selfs om die beurt kos gemaak terwyl hulle oor en weer kuier.

Ook het hulle beurte gemaak om met hul skedonkies na die mall te ry vir inkopies of sommer net ‘n stuk kaaskoek by die koffiewinkel te geniet.

So gaan dit vir jare lank terwyl die tyd aanstap en die plooie en kwale meer word.

Dit was veral tant Sannie wie se kop nie altyd lekker was nie, maar tant Griet s'n was nog redelik helder.

Op n dag, toe die twee weer in tant Sannie se skedonk op pad is na die mall, ry sy oor ‘n stopstraat en tant Griet vra:

“Sannie, het jy daai stopteken gesien?”

En toe sy antwoord:

“Ja, ek het...”

"Nou waarom stop jy dan nie! Jy sal ons verongeluk."

Tant Sannie: "Skuus Griet! Ek dog dan dis jy wat bestuurâ€Ķ"

As Naspers jou afpers. As jou Burger jou bedonner, probeer nuwe vriende maak👇

Panic is a financial news strategy. Clarity is ours.

Markets move. Headlines catastrophise. But somewhere inside the noise is the story that matters — the opportunity, not the fear. 

The Daily Upside was built by Wall Street insiders to find it — global business and finance, reported without the alarm.

DJ OPPERMAN ✒ïļ

Bali se singende duiwe
Omsingel die maan in hul vlug
En hang, ‘n tros donkerblou druiwe,
Aan die hoÃŦ priÃŦel van die lug.

Leeuloop? ðŸĶ

Dawie die landmeter doen opmetings in die wildtuin vir ‘n nuwe uitbreiding.

Vir die veiligheid van sy assistent, Jonas, wat al jare lank sy peilstok hanteer, gee hy ‘n twee rigting radio met diÃĐ woorde:

“Hou die stok, soos jy altyd doen, Jonas. As ek jou goeie raad kan gee: Maak seker daar is ‘n boom naby. Sodra jy enige leeus gewaar, los alles net so, klim in die boom, en dan bel jy vir my oor diÃĐ radio.”

“Ek het nog nooit ‘n leeu van naby gekyk nie,” sÊ Jonas. “Hoe weet ek dis nie ‘n tier of so ding nie?”

“Ons het nie tiere in diÃĐ land nie,” lag Dawie. “Maar either way is jy ewe diep in die k*k as jy nie ‘n boom naby het nieâ€Ķ”

Dawie is daar weg en Jonas laat waai. Alles verloop glad, maar teen laatmiddag is die handlanger in ‘n effense laagtetjie en moet die peilstok oopvou tot sy maksimum lengte.

Skielik verdwyn alles en ‘n paar sekondes later kraak die radio:

Dis Jonasâ€Ķ

Hy sit in ‘n boom en daar's ‘n moerse leeu reg onder hom wat sit en loer met sulke groot, geel oÃŦâ€Ķ

Net om seker te maak dat dit wel ‘n leeu is, vra Dawie":

“SÊ my, Jonas. Hoe lyk die leeu vir jou..?”

Preparing For Surgery? Read This.

Recovery increases your body’s demand for nutrients involved in healing, immune support, and tissue repair. HealFast was formulated specifically for pre- and post-surgery recovery support.

Stoot hom nou as die vure brand👇

Het jy laas week se Dik Worse gemis? 👇

Dis dit, en daai is daai vir hierdie Klein Saterdag!

Tussen landmeters, leeus, laptop-skale, biegbokse, en bure wat mekaar se “transaksies” bestuur, leer mens een ding:

Moenie jou vrou se potplante mis kyk nieâ€Ķ

Hulle oorleef dalk nie, maar sy doen.

En mamma hou boekâ€Ķ

Gooi vir haar wyn en gee ‘n vriend die gawe van ‘n Dik Wors boek 👇

Tot Vrydag, en onthou altydâ€Ķ

Lekker lag, kos niks!

Groetnis

NS: Braai en ontspan lekker, want jy het mos 'n Dik Wors

Reply

Avatar

or to participate

Keep Reading